Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Philip Jaisohn Seo Jae-pil 서재필/徐載弼 | |
---|---|
![]() Seo Jae-pil in 1947 | |
Gebore | 7 Januarie 1864 |
Sterf | 5 Januarie 1951 |
Nasionaliteit | Koreaans |
Bekend vir | Koreaanse onafhanklikheidaktivis, joernalis, politikus en dokter |
Eggenoot | Muriel Armstrong |
Kinders | 2 |
Philip Jaisohn is die verengelsde naam van Seo Jae-pil (Koreaans: 서재필, hanja: 徐載弼, 7 Januarie 1864 - 5 Januarie 1951). Hy was 'n Koreaanse onafhanklikheidaktivis, joernalis, politikus en dokter.